Robert du Preez (*30 Julie 1993, Durban) is ’n rugbyspeler wat vir die speel. Hy het van 2015–2017 vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die in Superrugby gespeel.
Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 2 Junie 2018 teen Wallis in Washington, D.C. op die ouderdom van 24 jaar.
Hy is die seun van Robert du Preez sr., oudrugbyspeler, wat ook die afgerig het.
Eksterne skakels
Robert du Preez by itsrugby.co.uk
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners