Junonia is 'n genus in die familie van vierpootskoenlappers (Nymphalidae), beskryf deur Jacob Hübner in 1819.Hübner, J. Verzeichniss bekannter Schmettlinge, 17-176, 1819. Hulle staan algemeen bekend as Gesiggies of Padwagtertjies. Die genus kom op elke kontinent behalwe Antarktika voor, en bestaan uit ongeveer 30-35 spesies.

Verwysings

Kategorie:Nymphalidae Kategorie:Skoenlappers