Grammistinae is 'n sub-familie van visse wat hoort tot die familie Serranidae. Hierdie sub-familie staan ook bekend as die Seepvisse en is na-verwant aan die klipkabeljoue. Hulle vel skei 'n sluimerige lagie bitter toksien af wanneer hule bedriegd voel om nie prooi te val vir roofvisse nie.
Genera Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Aulacocephalus Aulacocephalus temminckii – Gouelint-seepvis
Belonoperca Belonoperca chabanaudi – Pylkop-seepvis
Grammistes Grammistes sexlineatus – Sesstreep-seepvis
Pogonoperca Pogonoperca punctata – Spikkel-seepvis
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014
Verwysings
Kategorie:Beenvisse