duimnael|links|'n Nasa-Satellietfoto van die dam Die Massingirdam is 'n groot dam in die Rio dos Elefantes (Olifants of Lepelle), in Gazaprovinsie, Mosambiek. Dit is genoem na die dorp Massingir in die Massingirdistrik.
Die Shingwedzirivier vloei naby aan die noordoostelike oewer van die reservoir en sluit by die Rio dos Elefantes aan ongeveer 12 kilometer (7,5 myl) stroomaf van die damwal.
Eksterne skakels
Kategorie:Damme in Afrika Kategorie:Geografie van Mosambiek Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)