Dorp het verskeie betekenisse Dorp, 'n nedersetting

Dit kan egter ook na een van die volgende verwys: Dorp (musiekgroep), 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep in Londen. New Dorp, 'n distrik van Staten-Eiland in New York Stad, VSA.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika