Nelle Harper Lee (28 April 1926 – 19 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse skryfster wat bekend was vir haar boek To Kill a Mockingbird. Sy het met die boek die Pulitzerprys vir fiksie in 1961 gewen.

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2016