Vipassana (Pali) of vipaśyanā (विपश्यना, Sanskrit) in Boeddhisme beteken "insig" in die ware aard van realiteit,Henepola Gunaratana, Mindfulness in plain English, Wisdom Publications, pg 21. of die drie kenmerke van die bestaan: verganklikheid, lyding en die besef van die nie-self.
Vipassana-meditasie is ’n antieke praktyk wat deur Boeddhas geleer is en later weer bekendgestel is. Dit het gewild geraak danksy Mahasi Sayadaw, S.N. Goenka en die Vipassana-beweging. Dit behels bewustheid van asemhaling en van gedagtes, gevoelens en optrede, en word gebruik om insig te kry in die drie kenmerke van die bestaan.
Wêreldwyd is verskeie sentrums wat Vipassana-meditasie beoefen. In Suid-Afrika is die Dhamma Pataka in Worcester naby Kaapstad.
Verwysings
Bronne
Eksterne skakels Dhamma Pataka, Worcester 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Boeddhistiese begrippe