Die Waterlikkewaan (Varanus niloticus) is 'n likkewaan wat voorkom aan die suidkus- en ooskus gebiede, die Vrystaat, Gauteng, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit leef aan die oewers van varswaterriviere en damme. Hulle word 100 tot 200 cm lank en weeg 12 tot 20 kg.

duimnael|links|'n Waterlikkewaan duimnael|links|Verspreiding

Bron Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Akkedisse