Die Switserse Vlag toon ’n regop, losstaande wit kruis op ’n rooi agtergrond. Die vlag is een van twee vlae wat vierkantig is waar die ander die Vlag van die Vatikaanstad is. Die Switserse vlag is die nasionale vlag van Switserland. In Duitssprekende Switserland word die term "Schweizerfahne" gebruik vir die vlag en die wit kruis word dikwels Schweizerkreuz genoem.

Sien ook

Eksterne skakels

Switserland by Flags of the World.

Switserland Kategorie:Switserland