duimnael|Sakyong Mipham. Die term Shambhala-Boeddhisme is in 2000 die eerste ingestel deur Sakyong Mipham. Hy het daarmee sy weergawe beskryf van die Shambhala-leringe wat oorspronklik deur sy pa, Chögyam Trungpa, geskep is as sekulêre praktyke om ’n verligte gemeenskap daar te stel in ooreenstemming met die Kagyu- en die Nyingma-skool van Tibettaanse Boeddhisme.

Shambhala-Boeddhiste beskou Sakyong Mipham as hul hoof en die tweede Sakyong ("aardebeskermer"); die eerste was Chögyam Trungpa.

In Suid-Afrika is ook ’n Shambhala-Boeddhistesentrum: in Rondebosch, Kaapstad.

Verwysings

Bronne 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Eksterne skakels Shambhala-Boeddhistesentrum, Rondebosch

Kategorie:Tibettaanse Boeddhisme Kategorie:Boeddhistiese strominge