duimnael|140px|Die Lama Yeshe in 2010. Kagyu Samye Dzong Afrika is ’n groep Tibettaanse Boeddhistesentrums vir Wêreldvrede en Gesondheid en ’n tak van die Kagyu Samye Ling-klooster in Skotland.
Kagyu Samye Dzong Afrika het verskeie sentrums in Afrika en veral Suid-Afrika, onder meer in Kaapstad, Johannesburg, Pretoria, Durban en Grahamstad. Van die besoekende lamas (onderwysers) wat die sentrums besoek, is die Yeshe Losal Rinpoche, ab van Samye Ling in Skotland.
Eksterne skakels Webtuiste van Kagyu Samye Dzong Afrika 15px Van die inligting kom uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Boeddhisme in Suid-Afrika