duimnael|200px|Die lama Ole Nydahl en sy vrou, Hannah. duimnael|140px|Die 17de Karmapa, Trinley Thaye Dorje. Diamond Way-Boeddhisme is ’n leke-organisasie binne die Karma Kagyu-skool van Tibettaanse Boeddhisme. Die eerste Diamond Way-Boeddhistesentrum is in 1972 deur die lama Ole Nydahl en sy vrou, Hannah, gestig. Ole Nydahl staan onder die geestelike leiding van Trinley Thaye Dorje, een van die twee aanspraakmakers op die titel 17de Karmapa.
Daar is tans sowat 650 Diamond Way-Boeddhistesentrums wêreldwyd, onder meer in Kaapstad en Johannesburg, Suid-Afrika.
Eksterne skakels Diamond Way-Boeddhistesentrums in Suid-Afrika 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Boeddhistiese strominge