duimnael|regs|260px|Renbaan sedert 2023 Die Las Vegas Grand Prix is 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat sedert 2023 in Las Vegas, Verenigde State plaasvind. Die wedren was voorheen bekend as die Caesars Palace Grand Prix en was slegs twee keer gehou, in 1981 en 1982.

Wenners van die Las Vegas Grand Prix

Jaar Renjaer Vervaardiger Baan Verslag 2025 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPTLas Vegas Strip Verslag 2024 George Russell Mercedes AMG Verslag 2023 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag

Wenners van die Caesars Palace Grand Prix duimnael|regs|260px|Renbaan 1981-1982 CART Indy Car geskiedenis Jaar Datum Wenjaer Wenmotor Wenspan 1984 10 November Tom Sneva March-Cosworth Mayer Motor Racing 1983 8 Oktober Mario Andretti Lola-Cosworth Newman/Haas Racing

Caesars Palace Formule Een Grand Prix Jaar Renjaer Vervaardiger Baan 1982 Michele Alboreto Tyrrell-Ford Caesars Palace Las Vegas 1981 Alan Jones Williams-Ford

Kategorie:Formule Een Grands Prix