Die Koreaanse Grand Prix (Koreaans: 코리아 그랑프리) was 'n Formule Eenmotorwedren wat vierkeer van 2010–2013 in Yeongam, Suid-Korea plaasgevind het. Die wedren is na vier seisoene van die Formule Een-kalender verwyder omdat dit ongewild was by ondersteuners en baie leë sitplekke in die pawiljoene vir elke Grand Prix gelaat het. Dit is deels veroorsaak deur die baan se geografiese ligging en die gebrek aan akkommodasie in die omliggende gebied.

Vorige wenners regs|420px Jaar Renjaer Vervaardiger 2013 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 2012 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 2011 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 2010 Fernando Alonso Ferrari

Kategorie:Formule Een Grands Prix