Die Nelson Piquet Internasionale Renbaan (Portugees: Autódromo Internacional Nelson Piquet of ook Jacarepaguá) is 'n 5.031 km lange motorsportrenbaan in Rio de Janeiro, Brasilië. Dit het die Formule Een Brasiliaanse Grand Prix 10 keer in 1978 en van 1981 tot 1989 gehuisves.
duimnael|senter|450px|Uitleg van die Nelson Piquet Internasionale Renbaan.
Kategorie:Sport in Rio de Janeiro (stad) Kategorie:Brasiliaanse Grand Prix Kategorie:Renbane in Brasilië