Titiaan (Tiziano Vecelli) (omstreeks 1488/1490 – 1576) was 'n Italiaanse skilder wat tydens die Renaissance aktief was. Hy skilder in 1543 'n portret van Pous Paulus III en ook die bekende portret van die pous Paulus met sy kleinseuns kardinaal Alessandro en hertog Ottavio Farnese. Titiaan het groot invloed uitgeoefen op die Spaanse skilder El Greco.

Museums en kerke met skilderye van Titiaan Galleria degli Uffizi, (kunsmuseum in Florence) Museo Nazionale di Capodimonte, Napels Museo del Prado, Madrid Louvre, Parys Gemäldegalerie, Berlyn Kunsthistorisches Museum, Wene National Gallery, Londen Santa Maria dei Crociferi kerk, Venesië Santa Maria della Salute kerk, Venesië die Scuola di S. Antonio in Padua, (sestiende eeu), met 4 fresko's van Titiaan Metropolitan Museum of Art, New York Isabella Stewart Gardener Museum, Boston

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1488 Kategorie:Italiaanse skilders Kategorie:Sterftes in 1576