duimnael|regs|YMCA in Seattle duimnael|Lidmaatskapskaart

Die YMCA is 'n afkorting vir die Young Men's Christian Association. Die assosiasie is op 6 Junie 1844 deur George Williams in Londen gestig en het ten doel om werk en ontspannings geriewe van mense te verbeter. Die YMCA se hoofkwartier is tans in Genève, Switserland.

Eksterne skakels

Kategorie:Christelike organisasies Kategorie:Christendom in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Internasionale organisasies Kategorie:Genève