+ Yucatán 130px|border 50px Vlag van Yucatán Wapen van Yucatán 200px Sien ander Meksikaanse deelstate Amptelike naam:Estado Libre y Soberano de Yucatán("Vrye en onafhanklike staat van Yucatán") Volkslied:geen Land Hoofstad Mérida Grootste stad Mérida Munisipaliteite 106 Oppervlakte 39 524 km² (20ste) Hoogste punt 210 m Bevolking (2012)  - Totaal   - Digtheid 2 015 977 (21ste)51 inw./km² (17de) Demoniem Yucateco (a) Goewerneur Rolando Zapata (PRI) Senators Daniel Ávila Ruiz (PAN)Adriana Díaz (PAN)Angélica Araujo (PRI) Stigting 23 Desember 1823 (8ste) MOI (2010) 0,734 – (20ste) BBP (KKP (2009)  - Totaal  - Per capita 9 191 180,625 VSA-$ Tydsone  - Somertyd SST (UTC−6)SDT (UTC−5) Poskode 97 ISO 3166-2 MX-YUC Amptelike webwerf yucatan.gob.mx

Yucatán is een van die 31 deelstate wat saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Mérida is die hoofstad en die grootste stad in die deelstaat. Hierdie deelstaat is op die Yucatan-skiereiland geleë aan die ooste van Sentraal-Amerika langs die Golf van Meksiko. Sisal word in die deelstaat bewerk. Die deelstaat is 'n laagliggende plato wat nie hoër as 210 m bo seevlak is nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Deelstate van Meksiko