Die Tripoli Internasionale Lughawe is die internasionale lughawe in Tripoli, Libië.

Op 12 Mei 2010 om 06:10 (plaaslike tyd) het die geskeduleerde Afriqiyah Lugdiens Vlug 771 vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg hier neergestort terwyl dit die aanloopbaan by die lughawe genader het.

Kategorie:Libië Kategorie:Lughawens in Afrika