Die Turkse Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat die eerste keer op 21 Augustus 2005 op die Istanbul Park-renbaan gehou is, as deel van die 2005 Formule Een-seisoen. Dit was vir eers die laaste keer op 8 Mei 2011 op die kalender, voor dit weer in die Covid-19-era teruggekeer het. Die baan is ontwerp deur Hermann Tilke en word in 'n antikloksgewyse rigting gejaag.

Vorige wenners van die Turkse Grand Prix regs|420px Jaar Renjaer Vervaardiger Plek 2021 Valtteri Bottas Mercedes AMG Istanboel 2020 Lewis Hamilton Mercedes AMG Tussen 2012 en 2019 is die Turkse Grand Prix nie gehou nie. 2011 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 2010 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 2009 Jenson Button Braun-Mercedes 2008 Felipe Massa Ferrari 2007 Felipe Massa Ferrari 2006 Felipe Massa Ferrari 2005 Kimi Räikkönen McLaren-Mercedes

Kategorie:Formule Een Grands Prix