regs|320px Die Nederlandse Grand Prix (ook bekend as die Hollandse of Dutch GP) is 'n motorwedren wat van 1948 tot 1985 vir 34 byeenkomste aangebied is. Die wedren het in 1952 deel geword van die Formule Een-wêreldkampioenskap.

Die Nederlandse Grand Prix word by die 4,252 km lange Zandvoort-renbaan in Zandvoort, Nederland gehou.

Die wedren sou op 3 Mei 2020 sy terugkeer na die kalender maak as die 2020 Nederlandse Grand Prix, maar dit het nie plaasgevind nie, weens die koronaviruspandemie van 2019-2020. Die wedren is heellaas pas op 5 September 2021 gehou, en sedertdien weer jaarliks op die kalender.

Wenners van die Nederlandse Grand Prix 'n Pienk agtergrond dui aan dat hierdie wedren nie deel van die Formule 1-kampioenskap was nie.

Jaar Renjaer Vervaardiger Plek Verslag 2026 Lando Norris McLaren-Mercedes Zandvoort Verslag 2025 Oscar Piastri McLaren-Mercedes Verslag 2024 Lando Norris McLaren-Mercedes Verslag 2023 Max Verstappen Red Bull-Honda Verslag 2022 Max Verstappen Red Bull-Honda Verslag 2021 Max Verstappen Red Bull-Honda Verslag 2020Nie plaasgevind nie, weens koronaviruspandemie 1985 Niki Lauda McLaren-TAG Zandvoort Verslag 1984 Alain Prost McLaren-TAG Verslag 1983 René Arnoux Ferrari Verslag 1982 Didier Pironi Ferrari Verslag 1981 Alain Prost Renault Verslag 1980 Nelson Piquet (snr.) Brabham-Ford Verslag 1979 Alan Jones Williams-Ford Verslag 1978 Mario Andretti Lotus-Ford Verslag 1977 Niki Lauda Ferrari Verslag 1976 James Hunt McLaren-Ford Verslag 1975 James Hunt Hesketh-Ford Verslag 1974 Niki Lauda Ferrari Verslag 1973 Jackie Stewart Tyrrell-Ford Verslag 1972 Nie plaasgevind nie 1971 Jacky Ickx Ferrari Zandvoort Verslag 1970 Jochen Rindt Lotus-Ford Verslag 1969 Jackie Stewart Matra-Ford 1968 Jackie Stewart Matra-Ford 1967 Jim Clark Lotus-Ford 1966 Jack Brabham Brabham-Repco 1965 Jim Clark Lotus-Climax 1964 Jim Clark Lotus-Climax 1963 Jim Clark Lotus-Climax 1962 Graham Hill BRM 1961 Wolfgang von Trips Ferrari 1960 Jack Brabham Cooper-Climax 1959 Jo Bonnier BRM 1958 Stirling Moss Vanwall 19571956 Nie plaasgevind nie 1955 Juan Manuel Fangio Mercedes-Benz Zandvoort 1954 Nie plaasgevind nie 1953 Alberto Ascari Ferrari Zandvoort 1952 Alberto Ascari Ferrari Zandvoort Verslag1951 Louis Rosier Talbot-Lago Zandvoort 1950 Louis Rosier Talbot-Lago Zandvoort

Wenners van die Zandvoortse Grand Prix Jaar Renjaer Vervaardiger Plek1949 Luigi Villoresi FerrariZandvoort1948 Prins Bira Maserati

Kategorie:Formule Een Grands Prix