Die Switserse Grand Prix was die premier motorresies van Switserland. In sy latere jare was dit 'n Formule Een-ren.

Wenners van die Switserse Grand Prix duimnael|regs|Circuit Bremgarten, gebruik van 1934–1939 en 1947–1954 Byeenkomste wat nie deel was van die Formule Een Wêreldkampioenskap nie wys in 'n pienk agtergrond. Jaar Renjaer Vervaardiger Plek 1982 Keke Rosberg Williams-Ford Dijon(Frankryk) 1981–1976 Nie plaasgevind nie 1975 Clay Regazzoni Ferrari Dijon(Frankryk) 1974–1955 Nie plaasgevind nie 1954 Juan Manuel Fangio Mercedes Bremgarten 1953 Alberto Ascari Ferrari 1952 Piero Taruffi Ferrari 1951 Juan Manuel Fangio Alfa Romeo 1950 Nino Farina Alfa Romeo 1949 Alberto Ascari Ferrari Bremgarten 1948 Carlo Felice Trossi Alfa Romeo 1947 Jean-Pierre Wimille Alfa Romeo

Kategorie:Formule Een Grands Prix