regs|280px Die Indiese Grand Prix was 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat drie keer by die Buddh Internasionale Renbaan in Indië van 2011 tot 2013 aangebied is.
Die ren kom nie meer op die Formule Eenkalender voor nie, weens 'n belastingdispuut wat die FIA destyds met die staat Uttar Pradesh van Indië gehad het.
Vorige wenners Al drie die Indiese Grands Prix is by die Buddh-baan gehou, en almal is deur Sebastian Vettel gewen. Jaar Renjaer Vervaardiger Vind sedert 2014 nie meer plaas nie 2013 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 2012 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 2011 Sebastian Vettel Red Bull-Renault
Galery
Verwysings
Kategorie:Formule Een Grands Prix