Donna Tartt (gebore 23 Desember 1963) is 'n Amerikaanse skrywer van drie romans: The Secret History (1992), The Little Friend (2002) en The Goldfinch (2013). Vir laasgenoemde werk wen sy in 2014 die Pulitzerprys vir Fiksie.

duimnael|links

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense