Cormac McCarthy (gebore Charles McCarthy; 20 Julie 1933 – 13 Junie 2023) was 'n Amerikaanse skrywer van romane, toneelstukke en rolprentdraaiboeke. In 2007 wen hy die Pulitzerprys vir Fiksie vir sy postapokaliptiese roman, The Road (2006), oor die verhouding tussen 'n pa en sy seun, nadat 'n gebeurtenis die wêreld verwoes het.

Bronne

(updated version published 26 October 2011)

Kategorie:Amerikaanse dramaturge Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2023