Richard Ford (gebore 16 Februarie 1944) is 'n Amerikaanse skrywer van romans en kortverhale. Sy mees bekende werk is die trilogie van romans The Sportswriter (1986), Independence Day (1995) en The Lay of the Land (2006) wat nou 'n tetralogie geword het met die byvoeging van 'n versameling novelles onder die titel Let Me Be Frank with You (2014).
Ford lei aan 'n gematigde vorm van disleksie.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense