Newton Booth Tarkington (29 Julie 1869 — 19 Mei 1946) was 'n Amerikaanse skrywer van romans en toneelstukke. Hy word vandag hoofsaaklik geken vir twee romans wat albei toegeken is met die Pulitzerprys vir Fiksie: The Magnificent Ambersons wat hierdie toekenning ontvang het in 1919, en Alice Adams wat dit ontvang het in 1922. Laasgenoemde boek is deur George Stevens omskep in 'n ikoniese rolprent met Katharine Hepburn in die hoofrol.

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Amerikaanse dramaturge Kategorie:Geboortes in 1869 Kategorie:Sterftes in 1946