Philip Milton Roth (19 Maart 1933 – 22 Mei 2018) was 'n Amerikaanse romanskrywer. Hy is een van die mees gevierde skrywers binne die Verenigde State. Goodbye, Columbus en Sabbath's Theater het die National Book Award gewen; The Counterlife en Patrimony het die National Book Critics Cicle Award gewen; Operation Shylock, The Human Stain en Everyman het die PEN/Faulkner Award gewen; en American Pastoral het die Pulitzerprys vir Fiksie gewen.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2018