Michael Cunningham (gebore 6 November 1952) is 'n Amerikaanse skrywer van romans. Sy roman The Hours het in 1999 die Pulitzerprys vir Fiksie gewen. Hy doseer in kreatiewe skryfwerk by Yale Universiteit.
Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense