Lexington 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px Nebraska County Dawson Koördinate Stigting 1871 Inkorporasie Oppervlakte: - Totaal 11,68 vk km Hoogte bo seevlak 729 m Bevolking: - Totaal (2012) 10 213 - Bevolkingsdigtheid 877,7/vk km Tydsone CST (UTC -6) Somertyd CDT (UTC -5) Burgemeester Amptelike Webwerf cityoflex.com
Lexington is 'n stad in die deelstaat Nebraska en die administratiewe setel van Dawson County. Die stad is geleë aan die oewers van die Platterivier en is ongeveer 362 km suidwes van Omaha. Die eerste nedersetting is eers Plum Creek genoem maar in 1870 hernoem as Lexington toe dit in 1889 stadstatus gekry het. Beesboerdery word beoefen in die omgewing.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 534.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Nebraska