Lexington 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Noord-Carolina County Davidson Koördinate  Stigting 1822 Inkorporasie  Oppervlakte:    - Totaal 45,6 vk km  Hoogte bo seevlak 246,5 m Bevolking:    - Totaal (2010) 18 931  - Bevolkingsdigtheid 415,2/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Newell Clark Amptelike Webwerf lexingtonnc.net

Lexington is 'n stad in die deelstaat Noord-Carolina en die administratiewe setel van Davidson County. Die stad is ongeveer 32 km suid van Winston-Salem. Die eerste nedersetting is gestig in 1822. Dit is 'n industriele stad wat meubels, tekstiel ware, batterye, masjienerie, gals en gereedskap vervaardig.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 534.

Kategorie:Nedersettings in Noord-Carolina