Lexington 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Virginië County Rockbridge Koördinate Stigting 1778 Inkorporasie 1841 Oppervlakte: - Totaal 6 vk km Hoogte bo seevlak 324 m Bevolking: - Totaal (2012) 6 998 - Bevolkingsdigtheid 1 088/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Mimi Elrod Amptelike Webwerf ci.lexington.va.us
Lexington is 'n dorp in die deelstaat Virginië en die administratiewe setel van Rockbridge County. Die dorp is geleë aan die oewers van die Mauryrivier en is ongeveer 180 km wes van Richmond. Die eerste nedersetting is in 1777 gestig en dit het dorpstatus verkry in 1841.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 535.
Kategorie:Nedersettings in Virginië