Crouch End is 'n middelklasbuurt in die noorde van Londen wat administratief onder die Borough of Haringey val.
Ligging
Crouch End is in 'n vallei geleë, 4,6 myl noord van Charing Cross en 5,1 myl van die City of London af, en grens aan Harringay in die ooste; Hornsey, Muswell Hill en Wood Green in die noorde; Stroud Green, Finsbury Park en Archway in die suide; en Highgate in die weste.
Kategorie:Londen