Lexington 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Missouri County Lafayette Koördinate  Stigting  Inkorporasie  Oppervlakte:    - Totaal 13,93 vk km  Hoogte bo seevlak 259 m Bevolking:    - Totaal (2012) 4 667  - Bevolkingsdigtheid 354,3/vk km Tydsone CST (UTC -6) Somertyd CDT (UTC -5) Burgemeester Jerry Brown Amptelike Webwerf

Lexington is 'n stad in die deelstaat Missouri en die administratiewe setel van Lafayette County. Die stad is 58km oos van Kansas City. Die nedersetting is gestig in 1822 en vernoem na Lexington, Kentucky. Dit het eers in 1823 die County setel geraak en het in 1844 stadstatus verwerf.

Die dorp was strategies baie belangrik gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog en is in 1861 deur die Gekonfedereerde State verower.

Steenkool word in die omgewing gemyn.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 534.

Kategorie:Nedersettings in Missouri