Concord 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Massachusetts County Middlesex Koördinate Stigting 1635 Inkorporasie 1635 Oppervlakte: - Totaal 67,4 vk km Hoogte bo seevlak 43 m Bevolking: - Totaal (2010) 17 669 - Bevolkingsdigtheid 260/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Amptelike Webwerf concordma.gov
Concord is 'n historiese dorp in die deelstaat Massachusetts. Die dorp is 19 km noordwes van Boston en geleë aan die Concordrivier.
Geskiedenis Die eerste nedersetting is in 1635 gestig deur Simon Willard en het dorpstatus verkry in dieselfde jaar. Nadat die eerste skote van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog by Lexington geskiet is tydens die Slag van Lexington en Concord op 19 April 1775, het die Amerikaanse mag die Britse mag hier op die Old North Bridge gestuit en laat terugval na Charleston.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 7, Bladsy 126.
Kategorie:Nedersettings in Massachusetts