duimnael|links|Hervormde kerk Bakkeveen (Wes-Fries: Bakkefean) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Wes-Fries: Fryslân). Die dorp lê oos van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland. Dit het sowat 2034 inwoners (2005-sensus). duimnael|links|Heide bij Bakkeveen

Eksterne skakel

Kategorie:Opsterland Kategorie:Nedersettings in Friesland