Lexington 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Massachusetts County Middlesex Koördinate Stigting 1642 Inkorporasie 1713 Oppervlakte: - Totaal 42,8 vk km Hoogte bo seevlak 64 m Bevolking: - Totaal (2010) 31 394 - Bevolkingsdigtheid 730/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Amptelike Webwerf lexingtonma.gov
Lexington is 'n historiese dorp in die deelstaat Massachusetts. Die dorp is 19km noordwes van Boston.
Geskiedenis Die eerste nedersetting is in 1642 gestig, oorspronklik as deel van Cambridge. Dit het later in 1713 as 'n aparte dorp afgestig. Die eerste skote van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog is hier geskiet tydens die Slag van Lexington en Concord op 19 April 1775.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 534.
Kategorie:Nedersettings in Massachusetts