Notting Hill is 'n stadsdeel in die administratiewe distrik Royal Borough of Kensington and Chelsea in Wes-Londen. Dit is 'n kosmopolitiese buurt wat verbind word met die jaarlikse Notting Hill-karnaval en die Portobello-mark waar naas vrugte en groente veral antikwiteite te koop aangebied word. Galery
Kategorie:Londen