Die Nissan Armada is Nissan se volgrootte SNV. Dit deel sy bak-op-raam F-Alpha platform met die Nissan Titan bakkie, Nissan Xterra SUV, Nissan Frontier bakkie, en Nissan Pathfinder SNV. 'n Luukse weergawe van die Armada is as die Infiniti QX56 verkoop van 1981-2002, waarna dit oorgeskakel is na 'n platform gebaseer op die Nissan Patrol. Alle Armadas word tans gebou in Canton, Mississippi, VSA.
Verwysings
Armada