Die Holden Monaro (mon-AH-ro) is 'n sportmotor wat geproduseer is deur GM Holden Ltd, die Australiese filiaal van General Motors, tussen 1968 en 1977 en tussen 2001 en 2006. Drie geslagte van die Monaro is gebou, en net die eerste is in Suid-Afrika vervaardig en verkoop deur General Motors Suid-Afrika.

Kategorie:Holden