Sault Ste. Marie 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Michigan County Chippewa Koördinate Stigting 1668 Oppervlakte: - Totaal 52,21 vk km Hoogte bo seevlak 188 m Bevolking: - Totaal (2012) 14 194 - Bevolkingsdigtheid 369,7/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Anthony Bosbous Amptelike Webwerf sault-sainte-marie.mi.us
Sault Ste. Marie is hawestad en grenspos in die deelstaat Michigan geleë aan die suidelike oewer van die St. Marysrivier. Aan die oorkant van die rivier is die stad Sault Ste. Marie, Ontario. Die sluise tussen die Bowemeer en Huronmeer is hier geleë in die St. Marysrivier tussen die twee stede.
Geskiedenis Alhoewel die Franse reeds hier teenwoordig was in 1618, was Jacques Marquette die eerste persoon wat hier gevestig geraak het in 1668. Die Verenigde State het die gebied in 1820 bekom nadat Generaal Lewis Cass met die plaaslike Indiane onderhandel het.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 457.
Kategorie:Nedersettings in Michigan