Die manat is seder 15 Augustus 1992 die geldeenheid van Azerbeidjan, toe dit die Russiese roebel vervang het. Dit word opgedeel in 100 qəpik. Die amptelike ISO-kode is AZN en die valutateken is 11px.

duimnael|regs|400px|Manat muntstukke

Sien ook Ekonomie van Azerbeidjan Armeense dram Georgiese lari

Eksterne skakels Bankbiljetten van Azerbeidjan

Kategorie:Geldeenhede Kategorie:Ekonomie van Azerbeidjan