regs|300pxduimnael|280px|3de geslag Range Rover (L322)

Die Range Rover is 'n groot luukse vierwielaangedrewe sportnutsvoertuig (SNV) wat deur die Britse motorvervaardiger Land Rover, 'n filiaal van Jaguar Land Rover, gebou word. Die modelreeks, wat sedert 1970 op die mark is, is nou in sy vyfde geslag.

Land Rover het die Range Rover vlagskip-modellyn uitgebrei met twee heelverskillende ontwerpe: die Range Rover Evoque en die Range Rover Sport wat hul kernstilering, merkidentiteit en verrigtingvermoë van die huidige Range Rovermodel aflei.

Verwysings

Eksterne skakels Inligting oor Range Rover-model 2022, vyfde generasie

Range Rover