Die Land Rover Discovery is 'n mediumgrootte luukse SNV, van die Britse motorvervaardiger Land Rover. Daar is vier geslagte van die voertuig, waarvan die eerste in 1989 bekendgestel is. Die huidige Discovery 4 word in Noord-Amerika as die LR4 bemark.
Discovery