Sumqayit (Azerbeidjans: Sumqayıt; ook bekend as Sumgait of Sumgayit) is die derde grootste stad in Azerbeidjan. Volgens die 2009-sensus het die stad 'n bevolking van 309 446 gehad en 'n oppervlakte van 80 km².GeoHive.com - Azerbaijan

Eksterne skakels sumqayit-ih.gov.az - die stad se amptelike webwerf

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Azerbeidjan