Vlieg kan na een van die volgende verwys:
Vlieg (insek), 'n tweevlerkige insek. Vlieg (sterrebeeld), ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Vlieg (werkwoord), om deur die lug te beweeg.
Sien ook
Vliegtuig, aangedrewe voertuig waarmee lugvlugte onderneem word. Vlieg-in vlieg-uit, werksmetode vir mense wat in afgeleë gebiede werk. Vliegdekskip, skip wat ontwerp is om as 'n drywende lugmagbasis te dien. Vliegwiel, 'n roterende skyf wat gebruik word om kinetiese energie te stoor. Die Spaanse Vlieg, Afrikaanse rolprent wat in 1978 uitgereik is.