duimnael|300px|Eneas se vlug uit Troje, geskilder deur Federico Barocci
Die Eneïde of Aeneïde (Latyn: Aenēis) is ’n epiese gedig in daktiliese heksameters (sesvoetige verse). Daar word tradisioneel aanvaar dat Vergilius dit geskryf het.
Eksterne skakels
Die Aeneïs, in Afrikaans vertaal deur J.T. Benade, 1975
Kategorie:Griekse mitologie Kategorie:Epiese gedigte