Hierdie artikel handel oor die parlement van Letland. Vir die parlement van Litaue, sien gerus Seimas.

duimnael|2018 lede van politieke partye:

Die Saeima is die parlement van Letland. Dit bestaan uit 100 lede wat elke vier jaar verkies word. Die president van Letland kan die Saeima ontbind hangende 'n referendum vir so 'n ontbinding. Proporsionele verteenwoordiging word vir die verkiesing gebruik. Die gebou is in die negentiende eeu deur 'n Baltiese Duitser ontwerp.

Eksterne skakels Die Saeima se amptelike webwerf

Kategorie:Politiek van Letland Kategorie:Wetgewende gesag