Die Klas 8 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Kaapse Regeringspoorweë in die vorige eeu gebruik is.
In 1892 het die Kaapse Regeringspoorweë ses 8ste Klas stoomlokomotiewe met 'n 4-8-0 "Mastodon" tipe wieluitleg in diens geplaas, met 'n verdere 32 tussen 1892 en 1893.
In 1912, toe hulle opgeneem is in die Suid-Afrikaanse Spoorweë, is hulle hernommer, maar het hul Klas 8-klassifikasie behou.
Verwysings
Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine