Chris Pratt (gebore te Virginia, Minnesota, op 21 Junie 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Bright Abbott in meer as tagtig episodes van die TV-reeks Everwood (2002-06), asook sy rolle in films soos Wanted (2008) en Bride Wars (2009).
Pratt is op 21 Junie 1979 in Virginia, Minnesota gebore en groei in Lake Stevens, Washington op. Hy trou op 9 Julie 2009 met aktrise Anna Faris. Hulle het een seun, Jack Pratt.
Filmografie duimnael|links|Pratt in 2003
Jurassic World (2015) Guardians of the Galaxy (2014) The Lego Movie (2014, stem) What's Your Number? (2011) Moneyball (2011) Jennifer's Body (2009) Deep in the Valley (2009) Bride Wars (2009) Wanted (2008) Wieners (2008) Walk the Talk (2007) Strangers with Candy (2005) The Extreme Team (2003) Cursed Part 3 (2000)
TV-reekse Parks and Recreation - Andy Dwyer (sedert April 2009) The O.C. - Ché (2006-2007, nege episodes) Everwood - Bright Abbott (2002-2006, 89 episodes
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu